Snyman & Van der Vyver bied nommerpas dekking vir u huis en persoonlike besittings.
Ons doelwitte:
Om tariefverhogings so ver moontlik te beperk.
Om ‘n mededingende produk te verskaf en unieke uitgebreide dekking aan u te bied.
Om uitmuntende diens te lewer, veral met betrekking tot die uitbetaling van eise, jaarlikse hernuwings en ad hoc-aanpassings.
Voordele:
‘n Aangewese konsultant – nie ‘n oproepsentrum nie – om u versekeringsbehoeftes namens u te bestuur.
Jaarlikse hersiening, wat korrektheid verseker.
‘n Unieke tariefkaart wat gereeld hersien word om te verseker dat die tariefstruktuur steeds markverwant is.
‘n 24 uur-noodnommer.
Aanvullende opsies:
Beperkte kilometers – want as u motor meer tyd by die huis deurbring, behoort u minder aan u premie te bestee.
Gewaarborgde waarde op u voertuie – dit skakel onsekerheid uit oor wat as vergoeding verwag kan word in geval van ‘n algehele verlies, skakel moontlike konflik uit en bespoedig die eiseproses.
Toevallige skade tot die volle bedrag.
Laer bybetalings op voertuie / ouer as 55 – geen bybetaling.
Warmwatersilinder: volledige dekking vir gebarste geiser + instandhoudingsdekking is beskikbaar.
Wêreldwye omvattende dekking weg van u huis af: verskeie limiete beskikbaar om aan u persoonlike behoeftes te voldoen.
We use cookies on our website to give you the most relevant experience by remembering your preferences and repeat visits. By clicking “Accept All”, you consent to the use of ALL the cookies. However, you may visit "Cookie Settings" to provide a controlled consent.
This website uses cookies to improve your experience while you navigate through the website. Out of these, the cookies that are categorized as necessary are stored on your browser as they are essential for the working of basic functionalities of the website. We also use third-party cookies that help us analyze and understand how you use this website. These cookies will be stored in your browser only with your consent. You also have the option to opt-out of these cookies. But opting out of some of these cookies may affect your browsing experience.