FAIS Wetgewing Inligting

Oor Ons

FAIS Wetgewing Inligting

Verteenwoordiger:
Snyman & Van der Vyver (Edms) Bpk
Tyger Lake-gebou, Niagaraweg 2, Tyger Falls, BELLVILLE, 7535
Posbus 5200, TYGERVALLEI, 7536
Tel: (021) 940 8092 – www.svdv.co.za – E-pos: info@svdv.co.za

Regstoestand:
Privaat Maatskappy 1997/002199/07
Direkteure: Desmond Smith (Voorsitter), Inus Marais (Nie-Bestuurende Direkteur), Edward Gibbens (Nie-Bestuurende Direkteur), Hanneke Louw (Nie-Bestuurende Direkteur), Johan Snyman (Uitvoerende Direkteur)

Finansiële Diensteverskaffer Lisensie:
‘n Gemagtigde RFD nr. 134555
Soorte diens: Korttermyn-versekering (Persoonlike Lyne asook Kommersieël)

Geen beperkings word op besigheid geplaas nie.

Belange in Versekeraar:
Snyman & van der Vyver Finansiële Diens is ‘n volfiliaal van Santam Beperk en verdien meer as 30% van ons inkomste uit Santam Beperk.

Professionele Vrywaringsversekering:
Ja (R25miljoen met herinstelling)
Onderskrywers: Camargue
Versekeraar: Lloyds en Compass

Besonderhede waar om ‘n eis in te dien:
Telefoon: Hestie Le Roux (021) 940 8083, Lesley Esterhuyzen  (021) 940 8085
Na-ure: 082 333 8092
e-pos: info@svdv.co.za

Fooie en kommissie betaalbaar:
Bogenoemde word ingesluit by die premie en sal saam met die kwotasie bespreek word. Geen ander fooie is betaalbaar.

Mandaat om namens Versekeraar op te tree:
Geskrewe mandaat by Santam, Santam Eiendom, Vantage, Mirabilis, AMUA, Hospitality & Leisure, SHA Risk Specialists.

Boekhouding:
Alle rekords word volgens voorgeskrewe periodes geberg.

Voldoeningsbeampte:
Moonstone Compliance (Pty) Ltd is die voldoeningsbeampte, met Ansie Daneel as verteenwoordiger.
Kontak hul by Quantumstraat 25, Techno Park, Kaapstad.
Tel: 021 883 8000

Nakomingsbeampte:
Assent Legal
Tel: (021) 557 8178

Skakel vir PDF: Klagte Prosedurehandleiding