September 2017

Deel van ons lewe Voorvalle van afstandbeheer-slenter het toegeneem en dit het 'n groot impak op versekeringseise. Die sigbare afwesigheid van geforseerde toegang tot 'n motor waaruit inhoud verwyder is, is dikwels ‘n geskilpunt wanneer ‘n eis ingedien word. Hugo van Zyl, uitvoerende hoof van die Buro...

Daar is dikwels verwarring wanneer dit by die dekkings-bedrag van 'n huis kom. Inus Marais, direkteur van Snyman & van der Vyver, gee meer perspektief en noop kliente om seker te maak dat hul huis korrek verseker is. Vier verskillende waardes word onderskei: Die Markwaarde Die markwaarde...

Een van die standaard-vereistes wanneer dit by huis-, inhoud-, motor- en reis-versekering kom, is dat die eienaar met redelike verantwoordelikheid na sy versekerde eiendom sal omsien. Hierdie vereiste verseker dat die eienaar waaksaam en voorkomend sal optree ten einde verlies te beperk. Volgens Aletta Harding, Persoonlike...