28 Nov Sluit & ry
Posted at 06:49h
in Nuus
Die somervakansie is op ons en dis die ideale tyd om alles toe te sluit en vir 'n welverdiende blaaskans weg te breek. Die laaste ding waaroor u uself egter wil bekommer is probleme wat opduik terwyl u weg is. Wat om te doen voordat u weggaan: Maak...