istock_77098417_medium

Koester u tyd en gesondheid as u kosbaarste besittings.

Ons sorg vir die res.

istock_76713759_xlarge

Moenie oorleef nie, lééf.

Ons sien om na u belange.

istock_43394432_medium

Neem tyd om te ontspan.

Ons hou waak oor u sake.

istock_81265971_xxlarge

Moet uself nie bekommer nie.

Ons behartig u besigheid.

Voel sorgeloos.

As ‘n toonaangewende versekeringsmakelaar, weet ons dat risiko-bestuur die sleutel tot die beskerming van u bates is. Ons help u om hierdie risiko’s te bestuur sodat u u aandag op ander aspekte van u persoonlike- en besigheidslewe kan toespits.

Ons bied ‘n reeks spesialis versekeringsprodukte insluitend Persoonlike en Kommersiële versekering asook Professionele Vrywaring en Direkteure- en Offisiere-aanspreeklikheid.

By Snyman & Van der Vyver streef ons ‘n uitsonderlike kliënt-ervaring na deur ons kliënte diens van die allerhoogste gehalte te bied asook persoonlike diens wat geheel en al maatpas is.

Daar is verskeie produkte beskikbaar

Persoonlike Versekering

Snyman en van der Vyver bied u persoonlike korttermynversekering wat ontwerp is om aan u behoeftes te voldoen. 'n Toegewyde konsultant sien om na u belange en ons unieke versekeringsoplossings sien toe dat u kan fokus op dit wat saakmaak, ons sien om na die res.

Kommersiële Versekering

Snyman & Van der Vyver bied u prima korttermynversekeraars met die kundigheid, hulpbronne en infrastruktuur om ‘n wye reeks kommersiële versekeringsoplossings voor te hou.

Broker Protect: (PI) vir Makelaars

Snyman & Van der Vyver bied ‘n omvattende korttermyn versekeringsproduk vir alle makelaars aan. Langtermyn besigheid en korttermynversekering is hierby ingesluit. Die Broker Protect-versekeringsproduk word onderskryf deur Stalker Hutchison Admiral (Edms.) Bpk. namens Santam Beperk.

Jongste Nuus

Sluit & ry

Die somervakansie is op ons en dis die ideale tyd om alles toe te sluit en vir ‘n welverdiende blaaskans….

Dit handel nie oor wat ons verkoop nie, maar wie ons is

Siende meeste gebruikers vandag mobiele toestelle gebruik om die internet te besoek, was dit nodig dat…