Bestuurspan

Oor Ons

Span

Inus Marais

Direkteur, Snyman & Van der Vyver

B.A. (Regte) en LL.B. (Universiteit van Stellenbosch).
Hoërsertifikaat in Belasting (UNISA)
ILPA nasionale wenner in die eindeksamen (Universiteit van die Vrystaat)

Inus was vir 17 jaar werksaam as Algemene Bestuurder en Direkteur van Verkope by Sanlam voordat hy in 2001 by Snyman & Van der Vyver aangesluit het.

Johan Snyman

Direkteur, Snyman & Van der Vyver

B.A. Bedryfsielkunde-graad (Universiteit van Stellenbosch)

Johan het ‘n sleutelrol gespeel in die Snyman & Van der Vyver se sukses oor die afgelope 24 jaar.

Hestie le Roux

Bestuurder: Eise

Hester spog met meer as 30 jaar se ondervinding in korttermynversekering by Santam. Sy is vanaf 1996 werksaam by Snyman & Van der Vyver.

Aletta Harding

Persoonlike lyne bestuurder, oorsese onderskrywer en risiko bestuur

Diploma in Korttermynversekering

Aletta het die industrie in 1990 as onderskrywingskonsultant by Santam betree. Sy was ook verantwoordelik vir dienslewering aan makelaars. Sy is reeds 20 jaar betrokke by SVDV.

Gary Luyt

Hoof: Kommersiële Versekering

C.O.P.; ICiBS (IISA); Senior Bestuur Ontwikkelingsprogram (Universiteit Stellenbosch Bestuurskool)

32 jaar ondervinding in korttermynversekering, waarvan 10 jaar as Bestuurder van PSG se kantoor in Kaapstad was.

Len Faul

Operasionele Bestuurder

B.Proc (Universiteit van Port Elizabeth, NMMU)

Gedurende die sowat 20 jaar wat hy by Santam betrokke was, het hy merkwaardige ervaring en insig veral in hul regsafdelings opgedoen. Alvorens hy in April 2016 by die SVDV-span aangesluit het, was hy die hoof van die regsdepartment van Kaapstad.